Sedert 2007 het die Universiteit amper twee miljard rand in donasies, toewysings, navorsingskontrakte en borgskappe ontvang. Dit maak die HOOP Projek ongetwyfeld Afrika se grootste hoëronderwys fondsverwerwingsveldtog. Kyk wat sê prof Botman nog oor die HOOP Projek.